Hoër Landbouskool Oakdale

Rugby is die gewildste sportsoort op Oakdale en die skool is landwyd welbekend vir kragmetings teen die grootste rugbyskole. Die skool huisves negentien rugbyspanne en alle spelers ontvang kwaliteit afrigting. Die o.19A-span is ook een van die SA Top 20 skole wat jaarliks genooi word vir deelname aan die gesogte Wildeklawer-toernooi in Kimberley.

Leagues
Wildeklawer Tournament
Seasons
2018
Home

Wildeklawer Tournament

Results

Wildeklawer Tournament
2018
Diamantveld Hoërskool

Wildeklawer Tournament
2018
Diamantveld Hoërskool